Verdagte Motor

Wees asb. op die uitkyk vir n wit Mazda sedan met reg. nr.
CKL646FS. Die voertuig met een wit man insittend, kom baie verdag voor in
Vaalpark. Veral in die omgewing van Bekker straat. Sou julle die voertuig opmerk, kontak ons asb. (SAPD Sasolburg ) dadelik sodat ons dit kan nagaan.

This entry was posted in Polisie, SAPS, Vaalpark. Bookmark the permalink.

Leave a comment