Verdagte Voertuig

Wees asb. op die uitkyk vir n wit VW Jetta (ou model) met reg. nr. LZR 722 GP. Daar is ook n ander reg. plaat op die voertuig, WB 49 CH GP. Die voertuig kom baie verdag voor en is gesien te Tharina Sentrum. Die insittendes is vier (4) swart mans. As julle die voertuig opmerk, kontak ons (SAPD Sasolburg) asb. dadelik.

This entry was posted in SAPS, Vaalpark. Bookmark the permalink.

Leave a comment